| Modulekode | FMF 781 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Psigiatrie in huisartskunde Studie van depressie; angs; selfmoord; die moeilike adolessent; middelgebruik/-misbruik; skisofrenie; demensie/delirium. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App